Die jaar 520 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 20ste jaar van die 6de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure In die hoofstad Ravenna bou Theodorik die Grote, koning van die Oos-Gote 'n grafmonument vir homself.

Geboortes Onbekend (Circa) – Justinus II, Bisantynse Keiser († 578)

Sterftes

Kategorie:6de eeu