Die jaar 526 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 26ste jaar van die 6de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure 20 Mei – Ongeveer 300 000 mense sterf in 'n aardbewing in Sirië en Antiogië. 12 Julie – Pous Felix IV volg Pous Johannes I op. Manikmaya, die skoonseun van Suryawarman, die 7de koning van Taramanugara, stig die koninkryk Kendan oostelik van die huidige stad Bandoeng op Java.Java Essay: The History and Culture of a Southern Country Troubador Publishing Ltd, 2017, , Geboortes
Sterftes 18 Mei – Pous Johannes I, die 53ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 470). 30 Augustus - Theoderik die Grote, koning van die Ostrogote in Italië. Verwysings
Kategorie:6de eeu