Die jaar 528 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 28ste jaar van die 6de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure 13 Februarie – Keiser Justinianus I stel 'n kommissie aan die alle wette, die sedert keiser Hadrianus nog van krag is, moet bundel. Dit word die grondslag van die "Corpus Juris Civilis". Die Sassaniede onder Kavadh I trek oor die grens in Armenië en verslaan die Bisantyne.

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Kategorie:6de eeu