Marcus Edward Trescothick (gebore 25 Desember 1975 in Keynsham, Somerset) is 'n voormalige Engelse krieketspeler. Hy het onder meer tydens die Kampioenetrofeë in 2000, 2002 en 2004, asook die Krieketwêreldbeker 2003 vir Engeland gekolf.
Eksterne skakels
Marcus Trescothick se profiel op ESPNcricinfo
Kategorie:Engelse krieketspelers Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense