duimnael|regs|240px|Urophycis regia

Die Kliplinge (Phycidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Gadiformes. Daar is vyf genera met sewe en twintig spesies wat hoort tot dié familie en twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor. Die familie se klassifikasie is nog nie gefinaliseer nie.

Kenmerke Die familie se lywe is lank met die kieue splete wat hoër as die pektorale vinne strek. Die meeste spesies leef op die kontinentale bank terwyl enkele spesies in riviermondings of varswater leef. Die grootte wissel van 16 cm tot 1.2 m.

Genus Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

Gaidropsarus Gaidropsarus capensis - Kaapse klipling Gaidropsarus novaezelandiae

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/FamilySummary.php?ID=506

Kategorie:Beenvisse