Kurland is 'n klein dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Kurland ressorteer onder die Bitou Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit val.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap