Kleinbaai is 'n klein dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Kleinbaai ressorteer onder die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Overberg-distriksmunisipaliteit val.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap