160px Bundesautobahn 66

Federale snelweg in Duitsland

Bedryf deur

Totale lengte 121 km

Loop deur die deelstate Hessen

Kaart 200px Die Bundesautobahn 66 (afkorting: BAB 66, dikwels ook kort Autobahn 66 of A 66 genoem) is 'n federale snelweg wat van Wiesbaden oor Frankfurt am Main na Fulda loop. Die snelweg is in die deelstaat Hessen geleë. Dit is een van die besigste snelweë in Duitsland.

Eksterne skakels duimnael|links|Die snelweg naby Frankfurt

Kategorie:Hesse Kategorie:Paaie in Duitsland Kategorie:Snelpaaie