Die Borseltand-vlindervis (Hemitaurichthys zoster) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Belted butterflyfish.
Voorkoms Die vis word tot 18 cm lank en kom in koraal- en rots riwwe voor, in water van 1 – 120 m diep. Die middel van die lyf is wit en die res van die lyf en dorsale vinne is gelerig. Die pektorale, anale en stertvin is wit.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bronne Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006.
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Hemitaurichthys-zoster.html
Kategorie:Beenvisse