Die Serwies-Ortodokse Kerk (Serwies: Српска православна црква, Srpska pravoslavna crkva) is een van vyftien outokefale Oosters-Ortodokse Kerke. Die primaat aan die hoof van die kerk se titel is Aartsbiskop van Peć, Metropoliet van Belgrado en Karlovci, Patriarg van die Serwiërs. Dit is die oudste Slawies-Ortodokse kerk in die wêreld naas die Bulgaars-Ortodokse Kerk.Eparhija-dalmatinska.hr

Die Serwies-Ortodokse Kerk is die dominante kerk in Serwië, Montenegro en ’n deel van Bosnië en Herzegowina, met meer as 84% van die bevolking in dié drie lande wat daartoe behoort.

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike webtuiste Kerke van Serwië Lys van Serwies-Ortodokse kerke oorsee

Kategorie:Oosters-Ortodokse Kerk Kategorie:Serwië