Nha Trang 270px Land  Provinsie Khanh Hoa Koördinate  Gestig op 1653 Oppervlakte:    - Totaal 251 vk km  Hoogte bo seevlak 19 m Bevolking:    - Totaal (2005) 493 000  - Bevolkingsdigtheid 1 964,1/vk km Tydsone UTC +7

Nha Trang is 'n stad in die suide van Viëtnam met 'n bevolking van ongeveer 493 000 mense (2008). Dit is 375 km van Ho Chi Minh-stad (voorheen Saigon) geleë. Dit is 'n petroleum-sentrum van Vietnam en 'n toerisme-bestemming, met 'n paar mooi strande.

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Viëtnam