Brittany Anne Murphy-Monjack (10 November 1977 – 20 Desember 2009), professioneel bekend as Brittany Murphy, was 'n Amerikaanse aktrise en sangeres. Sy het in flieks gespeel soos Clueless, Just Married, Girl, Interrupted, Spun, 8 Mile, Uptown Girls, Sin City, Happy Feet, en Riding in Cars with Boys. Sy was die stem van Luanne Platter in die animasie reeks King of the Hill. Haar laaste fliek, Something Wicked, is vrygestel op 25 Augustus 2011.
Verwysings
Eksterne Skakels
Die laaste moeilike dae van Brittany Murphy Brittany Murphy Huldeblyk
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu