Kisangani (voorheen bekend as Stanleyville in Frans en Stanleystad in Nederlands) is 'n stad in die noordooste van die Demokratiese Republiek die Kongo. Die stad het 'n bevolking van 935 977 in 2012 gehad en is in die noordelike sentrum van die land geleë.
Kategorie:Nedersettings in die Demokratiese Republiek die Kongo