Die Wêreldbond van Bybelgenootskappe is ’n wêreldwye vereniging vir Bybelgenootskappe. In 1946 het afgevaardigdes uit 13 lande saam die Wêreldbond gestig, met die doel om die aktiwiteite van Bybelgenootskappe te koördineer. Die eerste hoofkantore was in Londen en Genève. Die huidige sekretaris-generaal van die Wêreldbond van Bybelgenootskappe is Michael Perreau.
Geaffilieerde genootskappe Die Wêreldbond bestaan uit 145 genootskappe, wat in meer as 200 lande en streke werksaam is.biblesociety.org, nageslaan op 24 Januarie 2011 Dit sluit in:
Die Britse en Buitelandse Bybelgenootskap (1804) Die Pennsilvaniese Bybelgenootskap (1808) Die Amerikaanse Bybelgenootskap (1816) Die Bybelgenootskap in Australië (1817) Bybelgenootskap NSW (1817) Die Colombiaanse Bybelgenootskap (1825)Columbian Bible Society webwerf Die Bybelgenootskap In Nieu-Seeland (1846) Die Kanadese Bybelgenootskap / Société biblique canadienne (1904) Die Deutsche Bibelgesellschaft (Die Duitse Bybelgenootskap) (1948) Alliance Biblique Universelle Sociedades Biblicas Unidas Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika webwerf Die Oekraïnse Bybelgenootskap Die Russiese Bybelgenootskap Die Japannese Bybelgenootskap Die Hongaarse Bybelgenootskap Die Nederlandse Bybelgenootskap Die Nederlandse Bybelgenootskap webwerf Die Sloweense Bybelgenootskap Die Griekse Bybelgenootskap Die Indonesiese Bybelgenootskap 'Lembaga Alkitab Indonesia' webwerf
Verwysings
Eksterne skakels Webtuiste van die Wêreldbond van Bybelgenootskappe
Kategorie:Bybelgenootskappe