Die Demokratiese Republiek die Kongo was in 10 provinsies (provinces) en 1 stadsprovinsie (ville Kinshasa) onderverdeel. In artikel 2 van die Kongolese grondwet van 2005 word hierdie indeling met 25 nuwe provinsies vervang, waar die stadsprovinsie gehandhaaf word. Hierdie grondwet tree in Februarie 2006 in werking. Die instelling van die 25 provinsies was vasgestel op 36 maande na invoering van die grondwet. In Februarie 2009 sou die nuwe indeling in werking getree het. 'n Eerste uitstel tot 2010 is daarna toegestaan. In Mei 2011 is die indeling nog steeds nie van krag nie.

Demokratiese Republiek die Kongo is opgedeel in twee tydsones: Wes-Afrika Tyd (UTC+1) en Sentraal-Afrika Tyd (UTC+2).

Toekomstige provinsies # Provinsie Hoofstad Tydsone Kaart 1 Kinshasa Kinshasa +1 400px|25 provinsies en de hoofstad 2 Kongo-Central Matadi +1 3 Kwango Kenge +1 4 Kwilu Kikwit +1 5 Mai-Ndombe Inongo +1 6 Kasaï Luebo +2 7 Lulua Kananga +2 8 Oos-Kasaï Mbuji-Mayi +2 9 Lomami Kabinda +210 Sankuru Lodja +211 Maniema Kindu +212 Suid-Kivu Bukavu +213 Noord-Kivu Goma +214 Ituri Bunia +215 Haut-Uele Isiro +216 Tshopo Kisangani +217 Bas-Uele Buta +218 Noord-Ubangi Gbadolite +119 Mongala Lisala +120 Suid-Ubangi Gemena +121 Evenaarsprovinsie Mbandaka +122 Tshuapa Boende +123 Tanganyika Kalemie +224 Haut-Lomami Kamina +225 Lualaba Kolwezi +226 Haut-Katanga Lubumbashi +2

Huidige provinsies (voorsien tot Februarie 2009) # Provinsie Hoofstad Tydsone Kaart 1 Bandundu Bandundu +1 Provinsies van Congo-Kinshasa 2 Neder-Congo Matadi +1 3 Evenaarsprovinsie Mbandaka +1 4 West-Kasaï Kananga +2 5 Oos-Kasaï Mbuji-Mayi +2 6 Katanga Lubumbashi +2 7 Kinshasa +1 8 Maniema Kindu +2 9 Noord-Kivu Goma +210 Orientale Kisangani +211 Suid-Kivu Bukavu +2

Sien ook ISO 3166-2:CD

Eksterne skakels Kongolese Grondwet van 2005

Kategorie:Geografie van die Demokratiese Republiek die Kongo