Dwarskersbos is 'n vissersdorpie en vakansieoord aan die Atlantiese Oseaan net noord van Laaiplek in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die naam is ontleen aan die kersbos wat volop in die gebied voorkom.

Persone gebore in Dwarskersbos Hannah Botha - Suid-Afrikaanse aktrise

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Bronne Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.

Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap