Langebaanweg is 'n dorpie en spoorwegstasie aan die spoorlyn vanaf Kaapstad na Saldanha in die Wes-Kaap. Die Lugmagbasis Langebaanweg en 'n vliegskool van die Suid-Afrikaanse Lugmag is hier geleë. Daar is ook 'n fossielperseel by Langebaanweg en een by Elandsfontein.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Bron Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.

Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap