duimnael|links|'n Groep wat op straat musiek maak Oran (Arabies: وهران) is die tweede grootste stad in Algerië en hoofstad van die Oran-provinsie. Die stad het 'n bevolking van sowat 675 000 en ongeveer 1 miljoen mense in die metropolitaanse gebied.
Kategorie:Geografie van Algerië