duimnael|links|Ligging van die eilande:1. Uotsuri Jima/Diaoyu Dao.2. Taisho Jima/Chiwei Yu3. Kuba Jima/Huangwei Yu 4. Kita Kojima/Bei Xiaodao 5. Minami Kojima/Nan Xiaodao 6. Okino Kitaiwa/Da Bei Xiaodao 7. Okino Minami-iwa/Da Nan Xiaodao 8. Tobise/Yan Jiaoyan of Fei Jiaoyan

duimnael|links|Drie van die Senkaku-eilande Die is 'n groep van onbewoonde eilande in die Oos-Chinese See. Hulle word ook genoem die Diaoyudao-eilande (釣魚島) Netherlands Institute for the Law of the Sea (NILOS). (2000). International Organizations and the Law of the Sea, p. 107. URL besoek op 2011-10-12. en Diaoyutai-eilande (釣魚台群島). "Ma Ying-jeou: Beijing’s Senkaku Claim isn’t Taipei’s Claim" (Beijing se Senkaku eis nie Taipei se eis nie), China news Agency. (2011-07-22). URL besoek op 2011-10-12.

Die groep van eilande en die rotse is oos van die vasteland van China, noordoos van Taiwan, wes van Okinawa en noord van die suidwestelike einde van die Ryukyu-eilande gelêe. Dit is sowat 200 km van Taiwan en sowat 300 km van Okinawa afgelêe. Shaw, Han-yi. (1999). The Diaoyutai/Senkaku Islands Dispute: Its History and an Analysis of the Ownership Claims of the PRC, ROC, and Japan, p. 10 (PDF 12 van die 150).

Omstredenheid Beheer oor hierdie eilande en die rotse word betwis. GlobalSecurity.org, "Senkaku/Diaoyutai Islands". URL besoek op 2011-10-12. Die geskil se probleme is kompleks.

Die Japannese regering beskryf die eilande as deel van Japan. NILOS, p. 108. URL besoek op 2011-10-12.

Die eilande word ook beskryf as deel van China, Permanente Missie van die Volksrepubliek van China aan die VN, ministerie van buitelandse sake-woordvoerder se kommentaar ; ; Jeug Navorsing Groep (Russia), "Senkaku (Diaoyudao) Islands" . URL besoek op 2011-10-12. Daar is konflikte in die posisies van die Volksrepubliek China en die Republiek China. Shaw, p. 10 (PDF 12 van die 150); Suganuma, Unryu (2001). Sovereign Rights and Territorial Space in Sino-Japanese Relations: Irredentism and the Diaoyu/Senkaku Islands, pp. 89-92; Lee, Seokwoo et al. (2002). Territorial disputes among Japan, Taiwan and China concerning the Senkaku Islands, pp. 10-12. URL besoek op 2011-10-12.

Die Verenigde State het die eilande van 1945 tot 1972 beset, toe hulle teruggekeer het na Japan. Die amptelike posisie van die VSA is neutraal in 'n geskil tussen Japan, China en Taiwan. Finney, John W. "Senate Endorses Okinawa Treaty; Votes 84 to 6 for Island's Return to Japan" (Senaat onder skryf Okinawa Verdrag), New York Times, (1971-11-11); Congressional Research Service Report 96-798, (1995-09-30). URL besoek op 2011-10-12.

Verwysings

Eksterne skakels

Japan: soewereiniteit, Japan Ministerie van Buitelandse Sake China: soewereiniteit, Renmin Ribao Taiwan: soewereiniteit, Republiek van China, die Ministerie van Buitelandse Sake

Kategorie:Eilande van Japan Kategorie:Eilande van die Volksrepubliek China Kategorie:Geografie van die Republiek China Kategorie:Omstrede eilande