Die jaar 872 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 72ste jaar van die 9de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure 13 Desember – Pous Johannes VIII volg Pous Adrianus II op. Na sy kroning beskuldig Pous Johannes VIII die toekomstige Pous Formosus van verraad en dank hom af.

Geboortes

Sterftes 12 April – Keiser Lodewijk II, koning van Italië. 14 Desember – Pous Adrianus II, die 106de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 792).

Kategorie:9de eeu