Die jaar 876 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 76ste jaar van die 9de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure Pous Johannes VIII behaal die oorwinning oor die Saraseense see-rowersvloot. Die Oos-Frankiese Ryk word na Lodewyk die Duitser se dood verdeel tussen sy seuns. Karloman kry Beiere, Lodewyk die Jongere kry Frankonië en Sakse en Karel die Dikke kry Alemannië en die Elsas. Kingship and Politics in the Late Ninth Century: Charles the Fat and the End of the Carolingian Empire, Cambridge University Press, 2003, ,
Geboortes
Sterftes 31 Januarie – Emma van Altdorf (~67), vrou van Lodewyk II die Duitser. 28 September – Lodewyk II die Duitser (~70), koning van Oos-Fransië.
Verwysings
Kategorie:9de eeu