Die jaar 877 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 77ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure Indravarman I volg Jayavarman III as koning in Angkor op.

Geboortes

Sterftes 6 Oktober – Keiser Karel II die Kale, koning van die Wes-Frankiese Ryk en Italië. Koning Jayavarman III van die Khmer-ryk.

Kategorie:9de eeu