duimnael|Karl Böhm
Karl August Leopold Böhm (28 Augustus 1894 – 14 Augustus 1981, Graz) was 'n Oostenrykse dirigent wat algemeen beskou word as een die grootste simfonie- en operadirigente van die 20ste eeu. Hy is bekend vir sy opvoerings van musiek van Wolfgang Amadeus Mozart, Richard Wagner en Richard Strauss.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1894 Kategorie:Klassieke musiek Kategorie:Sterftes in 1981 Kategorie:Oostenrykse dirigente