regs|duimnael|200px|Oos-Europa (oranje) soos gedefinieer deur die CIA World Factbook regs|duimnael|200px|Oos-Europa soos gedefinieer deur die Verenigde Nasies

(rooi):

Oos-Europa is 'n term wat verwys na die oostelike deel van Europa waarvan die grense op 'n paar verskillende manier gedefinieer kan word. Die Baltiese lande: Estland, Letland en Litaue. Hulle staan bekend as Baltiese Tier.

Kaukasië: Armenië, Azerbeidjan en Georgië word dikwels beskou as deel van Suidwes-Asië.

Ander lande van die voormalige Sowjetunie: Kasakstan, Moldowa, Oekraïne, Rusland en Wit-Rusland.

Kategorie:Gebiede van Europa