regs|duimnael|220px|Ligging van die Sentrale distrik in Israel (rooi)
Die Sentrale distrik (Hebreeus: מחוז המרכז - Mehoz HaMerkaz) is een van Israel se ses distrikte. Die hoofstad is Ramla. In 2016 het die distrik 'n bevolking van 2 116 000 gehad.
Kategorie:Distrikte van Israel