duimnael|links|240px|Die NG kerk Soutpan.
Soutpan is 'n pan en nedersetting sowat 40 km noordwes van Bloemfontein. Die pan is een van die grootste in die Vrystaat. Aan die suidekant van die pan is Florisbad, wêreldbekende argeologiese perseel. Die Florisbadman is hier gevind.
Infrastruktuur Die R703-streekroete gaan deur die dorp wat digby die kruising met die R700-streeksroete is.
Sien ook Ikgomotseng (sy township) NG gemeente Soutpan Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bron Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. South Africa Road Atlas, Mapstudio.
Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat