Caledonspoort is 'n grenspos tussen Lesotho en Suid-Afrika op die Caledonrivier (Mohokarerivier), 10 km suid van Fouriesburg. Die naaste dorp aan die Lesotho-kant is Butha-Buthe en die grenspos staan hier ook bekend as Caledonspoort. Op die P29-roete net noord van die grenspos loop 'n 1,8 km lange bergpas deur die poort van die Klein-Caledonrivier.Caledonspoort (P29) regs|duimnael|250px|'n Sandsteenberg te Camel Roc-gasteplaas digby Caledonspoort-grenspos in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika Suid-Afrika Lesotho Streek Vrystaat Naaste dorp Fouriesburg Butha-Buthe Pad P29 (R711) A1 Koördinate Telefoonnommer +27 (0) 58 223 8400 Faksnommer +27 (0) 58 223 1012 Posadres Besigheidsure - Reisigers 06:00 - 22:00 06:00 - 22:00 Besigheidsure - Algemeen 07:30 - 16:15

Sien ook Grensposte van Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Grense van Suid-Afrika Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika