Moses Metro Man of MMM is 'n Afrikaanstalige Suid-Afrikaanse rocksupergroep wat saamgestel is uit lede van Ekhouvanjou,okay! Winterstasie, Straatligkinders asook Riaan en die Rotweilers. Die groep het in laat-2010 tot stand gekom en die idee vir hul naam gekry nadat hulle 'n tydskrifartikel met die titel Moses die Metroman raakgesien het.
Diskografie Ateljeealbums
Konstellasies Spektrum
2011: Konstellasies
"Piramiede" "Huigelaar" "Glaskastele" "Sterrestelsels" "Gerig op ruimte" "Draai (Waarheen ons gaan)" "Samoerai" "Orion" "Dieper in die donker" "Die eenvoud in"
2012: Huisgenoot-Liedjieskryfkompetisie
LIED3 - Is Dit Goed Genoeg?
2014: Enkelsnit
Wêreld Se Tyd
2016: Spektrum
"Bloed & Asem" "Mooirivier" "Mona Lisa" "Vuur Teen Vuur" "Vreemdeling" "Rosemary" "Deurnag"
2019: Enkelsnitte
"Broos" "Reus"
Toekennings 2012 MK Award Best Newcomer: Moses Metro Man - Huigelaar
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe
Verwysings
Eksterne skakels Facebook Twitter Instagram Spotify YouTube Apple Music iTunes SoundCloud Shazam Musixmatch
Media Skakels Wapad - 14 Januarie 2012 Moses Metro Man skitter in hul glorie by die jaarlikse MK Awards Mixed Apples #WordOnTheStreet by Nostheboss · December 19, 2014 Release Music Video For MOOIRIVIER Why Ed: Written by Ed 27 August 2015 Moses Metro Man Release New Single and Lyric Video "Vuur teen Vuur" Texx and the City: Written by Tecla Ciolfi on 1 September 2015 Vuur Teen Vuur Bishops Afrikaans: Musikant / Band van die Maand
Onderhoude Lekker Legendes: Moses Metro Man
Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe