200px EuroBasket 2011

37ste Europese FIBA-korfbalkampioenskap vir mans

Gasheerland

Datum 31 Augustus - 18 September

Deelnemende spanne 24 (van 49 federasies)

Amptelike webtuiste www.eurobasket2011.com Die Europese Korfbal-kampioenskap EuroBasket 2011 is die 37ste kontinentale korfbalwedstryd vir mans wat deur die FIBA Europa, die Europese afdeling van die Internasionale Korfbalfederasie FIBA, georganiseer word. Die gasheerland is Litaue.

Dit is al die tweede Eurobasket-kampioenskap wat in dié Baltiese land gehou word, en die eerste sedert Litaue se onafhanklikwording in 1990. Litaue het reeds in 1939 die Europese korfbalkampioenskap georganiseer. Die twee topspanne kwalifiseer outomaties vir die Olimpiese Somerspele 2012.

Kategorie:Sport in 2011 Kategorie:Sport in Litaue