BautzenBudyšin 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Wapenskild 75px|senter Land  Deelstaat 23px Sakse Distrik Bautzen Koördinate  Stigting (eerste verwysing) 1002 Stadstatus 1157/1213 Oppervlakte:    - Totaal 66,62 vk km  Hoogte bo seevlak 204 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2010) 39 475  - Bevolkingsdigtheid 593/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Klimaat    - Tipe Gematigde klimaat  - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 8,5 °C  - Gem. temp. Januarie/Julie -°C  - Gemiddelde jaarlikse neerslag - mm Burgemeester Alexander Ahrens  Amptelike Webwerf www.bautzen.de

duimnael|links|Tweetalige padteken in Bautzen (Opper-Sorbies: Budyšin) Bautzen (Duits: [ˈbaʊtsən], Opper-Sorbies: Budyšin ) is 'n stad in die ooste van die Duitse deelstaat Sakse net noord van die grens tot Tsjeggië en net wes van die grens tot Pole. Die stad het 'n bevolking van sowat 39 000 en is die administratiewe setel van die gelyknamige distrik.

Bautzen, wat aan die Spreerivier geleë is, is die historiese hoofstad van die streek Opper-Lausitz en word daarnaas as die politieke en kulturele sentrum van die Sorbe beskou, alhoewel slegs 'n minderheid van sy bevolking (tussen vyf en tien persent) etniese Sorbe is.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Sakse