Schotsche Kloof (Schotschekloof) is die geskiedkundige Maleier-woonbuurt in die middestad van Kaapstad. Dit is aan die voet van Seinheuwel en deel van die Maleise kwartier.

Bronnelys Van Hoven, Lynette: Nog steeds 'kanallah' . In: Suid-Afrikaanse Panorama. Jaargang 37, nr. 3, Mei/Junie 1992. ISSN 0491-4783

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Kaapstad