Die Slag van Laingsnek het op 28 Januarie 1881 net suid van die dorp Charlestown plaasgevind tydens die Eerste Vryheidsoorlog. Britse magte onder bevel van generaal sir George Pomeroy Colley het probeer om 'n pad oop te veg deur die Boere magte onder bevel van Kommandant-generaal Piet Joubert. Die Britse magte is verslaan met 'n lewensverlies van 84 manskappe.
Sien ook Slag van Laingsnek (1900)
Bronnelys Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967.
Laingsnek