Glückstadt is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie lê op die R34 hoofweg 35 km suidoos van Vryheid. Die naam is Duits vir: Stad van geluk.

Geskiedenis Die dorp is in 1906 deur 'n klompie Duitse families gestig. Die dorp is waarskynlik vernoem na die stad met dieselfde naam langs die Elberivier in Duitsland.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Bronne

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal