duimnael|links|200px|Die Slag van Elandslaagte, 'n skets deur Richard Caton Woodville.
Elandslaagte is 'n dorpie op die N11 nasionale pad in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. 'n Groot geveg, die Slag van Elandslaagte, het hier plaasgevind tydens die Tweede Vryheidsoorlog. 'n Spoorlyn gaan ook deur die dorpie.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bronne
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal