Oaxaca de Juárez 280px Kaart Wapen180px|center 75px|center Land Deelstaat 20px Oaxaca Koördinate Stigting 1532 Oppervlakte: - Totaal 85,48 vk km2 Hoogte bo seevlak 1 555 m Bevolking: - Totaal (2010) 265 029 - Bevolkingsdigtheid 3 100/vk km Tydsone UTC -6 Burgemeester Luis Ugartechea Begué Amptelike Webwerf Oaxaca de Juárez
Oaxaca de Juárez is 'n stad in die suide van Meksiko wat in 1532 in 'n vallei van die bergreeks Sierra Madre del Sur gestig is. Die stad het 'n bevolking van 265 006 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 85,48 km².
Die historiese sentrum van Oaxaca is saam met die Argeologiese terrein van Monte Albán in 1987 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.
Eksterne skakels
Amptelike UNESCO bladsy
Kategorie:Nedersettings in Meksiko Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Meksiko