Ifafastrand is 'n dorp aan die kus van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die naam beteken "die een wat sprankel". Die Fafarivier mond hier naby in die Indiese Oseaan uit. Die N2-nasionale pad loop naby die dorp verby.
Skeepstranding Die Stavenisse het op 16 Februarie 1686 hier gestrand.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Bronne B.P.J. Erasmus: Op Pad in Suid-Afrika. 1995.
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal