duimnael|Oekraïense wareniki met 'n vulsel van vleis en smetana, 'n soort suurroom duimnael|Oekraïense wareniki met 'n vulsel van suurkersies word as nagereg geniet duimnael|Russiese wareniki met 'n vulsel van aartappels en sampioene Wareniki (Russies en Oekraïens вареники) is een van die stapeldisse van die Oekraïense kookkuns wat in die hele gebied van die voormalige Sowjetunie gewild geraak het. Dit word van gevulde, halfmaanvormige pastadeegpakkies berei wat in soutwater gaargemaak word.
Eksterne skakels
Kategorie:Oekraïense kookkuns