Biesiesvlei is 'n klein nedersetting in Noordwes, Suid-Afrika. Die dorpie lê tussen Sannieshof en Coligny op die N14 nasionale pad. Die R52 hoofpad na Lichtenburg tak ook hier af.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bron Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.
Kategorie:Nedersettings in Noordwes