A las Barricadas (Na die Versperrings) was een van die mees gewilde liedjies van die Anargiste tydens die Spaanse Rewolusie. Die woorde vir A las Barricadas was deur Valeriano Orobón Fernández in 1936 geskryf.
"Die Konfederasie" wat in die finale strofe van die lied na verwys word is die anargo-syndikaliste CNT (Confederación Nacional del Trabajo — Nasionale Konfederasie van Arbeiders). Die CNT was op daardie stadium die grootste vakbond in Spanje en 'n groot krag teen Francisco Franco se militêre staatsgreep teen die Spaanse Republiek van 1936-1939.
Woorde Negras tormentas agitan los airesnubes oscuras nos impiden ver Aunque nos espere el dolor y la muertecontra el enemigo nos llama el deber.
El bien más preciadoes la libertad hay que defenderlacon fe y valor.
Alza la bandera revolucionariaque llevará al pueblo a la emancipación Alza la bandera revolucionariaque llevará al pueblo a la emancipación En pie el pueblo obrero a la batallahay que derrocar a la reacción
¡A las Barricadas! ¡A las Barricadas!por el triunfo de la Confederación. ¡A las Barricadas! ¡A las Barricadas!por el triunfo de la Confederación.Swart storms skud die lug Donker wolke maak ons blind Al wag pyn en dood vir ons Roep plig vir ons teen die vyand
Die mees kosbare waarde is vryheid En ons moet dit verdedig Met geloof en moed
Verhoog die revolusionêre vlag Wat die mense na emansipasie toe dra Verhoog die revolusionêre vlag Wat die mense na emansipasie toe dra Arbeiders optog af na die geveg Ons moet die reaksie vernietig
Na die Versperrings! Na die Versperrings! Vir die triomf van die Konfederasie Na die Versperringss! Na die Versperrings! Vir die triomf van die Konfederasie
Die derde strofe is party keer gesing as "Alza la bandera revolucionaria, que del triunfo sin cesar nos lleva en pos" ("Verhoog die revolusionêre vlag, wat ons voorentoe beweeg tot onstuitbare triomf").
Kategorie:Spaans Kategorie:Anargisme