Quick '20 is 'n Nederlandse amateursokkerspan in die Twentse dorp Oldenzaal. Die span speel in die Topklasse. Die klub se tuisveld is Sportpark Vondersweijde, wat 7 000 ondersteuners kan herberg. Quick '20 kry sterk mededinging vanaf hulle plaaslike konkurrent HSC '21.
Beroemde sokkerspelers Derk Boerrigter Jan Vennegoor of Hesselink
Kategorie:Oldenzaal Kategorie:Nederlandse sokkerklubs