Maselspoort is 'n ontspanningsoord 23 km noordoos van Bloemfontein aan die Modderrivier in die Vrystaat, Suid-Afrika. Die oord spog met 'n swembad van 135m. Die Boyden-sterrewag is naby die oord.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bronne Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. Padlangs deur Suid-Afrika. 2010
Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat Kategorie:Ontspanningsoorde