duimnael|300px|'n Trop Nguni-beeste (Makatini ekotipe)
Die Makatinivlakte lê aan die onderkant van die Pongolapoortdam en strek ooswaarts tot teen die Indiese Oseaan in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Kanale van die Pongolapoortdam bedien die vlakte om suikerriet, subtropiese vrugte, rys en koffie te verbou.Op Pad in Suid-Afrika. 1995. B.P.J. Erasmus. By die Makatini-vlakte vorm landbou die basis vir ander ontwikkeling, Die Burger, 14 Januarie 1989
Sien ook Lys van streeksname in Suid-Afrika
Verwysings
Deacon, John: Boerdery op die vloedvlakte. In: Suid-Afrikaanse Panorama. Jaargang 37, nr. 3, Mei/Junie 1992. ISSN 0491-4783
Kategorie:Streke van KwaZulu-Natal