Die Kagisano-Molopo Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika. Na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 is die Kagisano en Molopo Plaaslike Munisipaliteite saamgesmelt om hierdie munisipaliteit, met die kode NW397, te vorm.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Ganyesa (setel) Pomfret Bray Louwna Morokweng Piet Plessis

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Noordwes