Die jaar 749 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 49ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure Koning Ratchis van die Langobarde beëindig sy veldtog teen die Bisantynse eksargaat van Ravenna op versoek van pous Sagarias Junie --Koning Ratchis van die Langobarde abdikeer en word monnik in die klooster van Cassino. Julie -- Edeles in Pavia wat vyandig is teenoor Rome sorg dat Ratchis se broer Aistulf tot koning van die Langobarde verkies word

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Kategorie:8ste eeu