Die jaar 757 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 57ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure duimnael|regs|262px|Angelsakse ten tye van Offa

Offa word koning van Mercia. 29 Mei – Pous Paulus I volg sy ouer broer Pous Stefanus II op. Mei – Teenpous Theofilactus word deur die Bisantynse faksie as pous verkies.

Geboortes

Sterftes 26 April – Pous Stefanus II, die 92ste pous (of die 93ste voor 1961) van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).

Kategorie:8ste eeu