Die jaar 763 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 63ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 30 Junie – Konstantyn V van Bisantium verslaan die Bulgare by Anchialus aan die Swartsee. Bügü Kahn, die hoof van die Oeigoere van die heersende Yaγlaqar-stam bekeer tot Manigeïsme. in: The Spread of Buddhism BRILL, 2007, ,

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Kategorie:8ste eeu