Die jaar 768 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 68ste jaar van die 8ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure 31 Julie – Teenpous Filippus word aangestel deur koning Desiderius van Lombardye. 1 Augustus – Die kerklike regbank ontslaan Teenpous Constantinus II en Teenpous Filippus trek vrywillig terug. Ná die moord op koning Fruela van Asturië word 'n verwant, Aurelius koning. Fruela se klein seuntjie Alfonso word oorgeslaan.Medieval Iberia: An Encyclopedia Routledge Encyclopedias of the Middle Ages Routledge, 2013, , Pepyn die Korte se seuns Karel en Karloman word konings van die Franke.Charlemagne: The Life and Times of an Early Medieval Emperor The Rosen Publishing Group, 2005, , Geboortes

Sterftes 24 September – Pepyn die Korte, Hertog van die Franke en vanaf 751 tot met sy dood die eerste Karolingiese Koning van die Franke (* 715). Koning Fruela van Asturië

Verwysings

Kategorie:8ste eeu