Die jaar 754 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 54ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 6 Januarie – Pous Stefanus II trek oor die Alpe en ontmoet Pepyn die Jongere by Ponthion om sy hulp te vra teen die Lombarde. 28 Julie – Pous Stefanus II salf Pepyn die Jongere as "patricius romanorum". Dit lê die grondslag vir die latere Heilige Romeinse Ryk.
Geboortes
Sterftes 5 Junie – Sint Bonifatius; vermoor deur die Friese in Dokkum.
Kategorie:8ste eeu