Defecate on My Face (Afrikaans: Ontlas op my gesig) is die eerste enkelspeler (single) van die Australiese rockgroep TISM. Die enkelspeler is oorspronklik in 1986 vrygestel. Dit handel oor Adolf Hitler, wat in die lied van Eva Braun vereis om op sy gesig te ontlas.
Kategorie:TISM