Shaun Morgan Welgemoed (gebore 12 Desember 1978) is 'n Suid-Afrikaanse musikus en voorsanger van die Suid-Afrikaanse rockgroep Seether. Hy het die teken "1308" op sy vier regse vingers, en die teken "2007" op sy linker vingers, wat staan vir 13 Augustus 2007, die datum waarop sy broer, Eugene oorlede is. Hy is in Pietermaritzburg gebore.

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners